Ontdek die uitleg van waardevolle idees
1,165,084 plays|
Eric Berlow en Sean Gourley |
TED2013
• February 2013
Hoe lyk 24 000 idees? Ekoloog Eric Berlow en fisikus Sean Gourley pas algoritmes op die hele argief van TEDx Talks toe en neem ons op ’n prikkelende visuele toer om te wys hoe idees globaal verbind is.