Die wêreld se Engelsmanie
5,286,589 plays|
Jay Walker |
TED2009
• February 2009
Jay Walker verduidelik hoekom twee miljard mense regoor die wêreld Engels probeer leer. Hy wys foto's en speel prikkelende klankopnames van Sjinese studente wat Engels -- "die wêreld se tweede taal" -- by die duisende oefen.